Jaarboeke

Leierskap en bestuur van leer in die onderwys 880


 
Modulekode LBL 880
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Hierdie module stel studente bekend aan die skoolhoof as leier van kurrikulum en instruksie binne skoolkonteks, met die bevordering van leer as primêre doel. Voornemende skoolhoofde raak bevoeg in die toepassing van leierskapstrategieë insluitend opleiding en taksering van opvoeders om die kwaliteit van onderrig en leer in die skool te bevorder.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Departement Onderwysbestuur en -beleidstudies
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences